Die Hoërskool Montana het onlangs sy hoofleiers vir 2021 aangewys. Mekyla Scholtz (onderhoofmeisie), Anjé Viljoen (hoofmeisie), Hendré Jacobs (hoofseun) en Jan-Hendrik Wandrag (onderhoofseun) sien uit daarna om die skool te dien.


Monties-leiers vir 2021 gaan stem dik maak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article