Die Hoërskool Montana het aan ’n robotika-kompetisie deelgeneem wat op 25 Maart deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement by Turfhall Primêre Skool in Rondebosch aangebied is. Die leerders het ’n vogmeter ontwerp en vierde plek uit 13 spanne behaal. Die vogmeterspan bestaan uit Kay-Lee Kotzé, Karlie Jonker en Zahraa Isaacs, almal graad nege.Foto:


Montana 4de in kompetisie vir robotika

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article