Die Hoërskool Montagu het vanjaar Interskole teen die Hoërskool Bredasdorp gewen, met sy eerste rugbyspan wat die stryd met 34-26 oorwin het. Sy eerste seuns- en meisieshokkiespanne het ook elk in hul wedstryde met 1-1 gelykop gespeel. Die vier hoofleiers van Montagu spog met die trofee. Van links is Nina Beukes, Stefanie Burger, Franco Stemmet en Rossouw Kriel.Foto:


Montagu bobaas in Interskole

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article