Die Hoërskool Breërivier het onlangs sy Mnr. en Mej. Breërivier gekroon. Kaartjies vir die geleentheid was uitverkoop en die atmosfeer was plesierig. Die bekende komediant Quinton Manuels was die seremoniemeester. Agter is Owen Anthony (adjunkhoof), Tauriq Claasen (tweede prins), Anastacia February (tweede prinses), Alecia Philander (eerste prinses), Aden Malgas (eerste prins) en Joy-Ann Gabriel (onderwyser). Voor is Quinton Manuels en Mnr. en Mej. Breërivier, La’iq Adonis en Auresha Roelf.Foto: Craig Visagie


Mnr. en Mej. Breërivier gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article