Die meisies se eerste krieketspan van die HTS Drostdy het die afgelope naweek in die streekeindronde van die T20-skoletoernooi ’n uitsonderlike oorwinning teen Paarl HUB behaal, wat hoofsaaklik uit Boland-krieketspelers bestaan . Hulle het met nege paaltjies gewen. Volgende jaar sal die meisies van HTS voortgaan om aan die nasionale uitspeelwedstryde van die T20-kompetisie deel te neem.Foto:


Meisiekrieketspelers laat nie op hulle wag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article