Die HTS Drostdy-matriekklas van 2024 het Vrydagoggend ten spyte van ’n skielike reënbui Marshall-plein vir die eerste keer betree. Dit is ’n voorreg wat slegs aan HTS Drostdy-matrieks gegun word. Die plein is vernoem na die legendariese oud-leerkrag van HTS, meneer Richard Marshall, wat vir langer as 50 jaar dissipline en goeie waardes by HTS gekweek het. Die plein is ’n plante- en boomryke gebied by die skool, met rusbankies en dies meer waar net die matrieks mag uitspan.Foto:


Matrieks span uit op Marshall-plein

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article