Die Manchester United-sokkerklub van Worcester het saam met vyf ander sokkerspanne aan die Breedevallei se plaaslike sokkervereniging-toernooi op 30 Julie in De Doorns deelgeneem en in die eindronde met 2-1 teen die Juventus-sokkerklub van De Doorns gewen.

Credit: SYSTEM

Manchester wen beker in plaaslike kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article