Luné Janse van Rensburg, ’n leerder aan die Hoërskool Montana, het onlangs met die louere by ’n internasionale kompetisie, Summer Model and Talent Expo, in Dallas, Texas, weggestap. Sy is as die wenner in die tiener-sangafdeling aangewys.Foto:


Luné het talent

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article