Die Laerskool Waveren het die afgelope Saterdag (27 Augustus) geskiedenis gemaak toe hy Franschhoek Primêr in hul eerste derby-rugbywedstryd 20-8 geklop het. Die aanvallende kaptein, Danver Adams, het sy span met ware leierskap tot hierdie sege aangevoer. Bo staan die trotse wenspan saam hul afrigters Dylan Links (heel links) en Gershwin Waterboer (heel regs).Foto:


LS Waveren maak geskiedenis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article