Riverview Primêre Skool se drilspan is vir die afgelope vier jaar die Wes-Kaapse kampioene. Hulle is die enigste skool in Worcester wat gereeld aan die kompetisie in Kaapstad deelneem en oefen reg deur die jaar. Dié groep leerders tree gereeld by byeenkomste op en kan getuig dat die sport hulle goeie dissipline leer.


Links, regs, vorentoe!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article