Worcester Gimnasium se WG Productions-filmspan het op 4 November tydens die jaarlikse Filmit-prysuitdeling met drie pryse weggestap. Die pryse sluit in beste oorspronklike liedjie in ’n fliek, “Life Will Always”

Liedjie van Worcester Gim raap Filmit-pryse op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article