Verskeie pastore, dominees en plaaslike geestelike leiers het Sondag (20 November) ’n gebedsaksie in die Worcester-stadsaal gelei. Hulle is ds. Fanie Engelbrecht, pastoor Fritz Olivier, pastoor Blackie Swartz, pastoor Jerry Jack, Bruno Loyiso, dr. Johan Truter, pastoor Johan Schoonraad en pastoor Fredlin Weyssen. Foto: Luciano du Toit


Leraars lei gebedsaksie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article