Leighandre Bailey, ’n leerder aan De Doorns Primêr, het die afgelope naweek ’n silwermedalje by die Wes-Kaapse landloopkampioenskap verower. Bailey was ook ’n silwermedaljewenner in die onlangse Boland-landloopkampioenskap. Die Wes-Kaapse wedloop was slegs die sewende wedloop waaraan sy deelgeneem het. Leighandre gaan De Doorns Primêre Skool later vanjaar – op 1 Oktober – by die SA landloopkampioenskap in Oos-Londen verteenwoordig.Foto:


Leighandre draf silwer los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article