Worcester Gimnasium het onlangs sy prefekte vir 2020 vir die Brandwacht-seuns­koshuis aangewys. Agter is Willem van den Berg, Pieter Mering, Gerald Ngilazi en Mateo Groenewald. Voor is Davian Soldaat, Miguel Mietas en Ronalda Noble. Foto:


Leiers vir koshuis aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article