Pieter Hugo (links) en Dawid Kamfer van Worcester-Noord Primêre Skool het op 14 en 15 Oktober die Kaapse Wynland-tennisspan verteenwoordig. Hugo en Kamfer het teen skole van die Overberg- en Weskusstreke gespeel. Hugo (o.12) en Kamfer (o.11) het albei silwer gewen.Foto: Verskaf


Leerders slaan silwer los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article