Graywin Michaels en Charné Kleinveldt van die Steinthal-Vaardigheidskool in Tulbagh is vir hul prestasies op die landloopbaan by die onlangse Boland-atletiekprysuitdeling in die Paarl vereer.


Leerders ontvang pryse vir landloop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article