Die leiers van die Laerskool Worcester-Oos het geleer van VLAM (vriendskap, leierskap, ambassadeur- en mentorskap) tydens ’n kamp saam met Hansen Preus van Adventure Of Being. Hulle het vriendskappe gebou, lekker geëet en min geslaap.


Leerders laat wiel vroeg in die jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article