Die raadslede Megan Goedeman en Sammy Goedeman het oor ’n tydperk van twee weke altesaam 400 Standard-koerante vir drie skole geborg. Voorheen het sulke aksies deel uitgemaak van die Koerant in die Klaskamer-projek, waar die koerante gebruik is vir lees, assesserings en selfs om huis toe te neem. Die skole wat koerante ontvang het, is Stettyn Primêr (op die foto), Bodoornrivier Primêr en HM Beets.


Leerders kan nie wag om nuus te lees nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article