Mehandre Boer (gr. 8) van Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy neem deel aan die meisies o.15- 1 500 m-hindernis by die Wes-Kaapse Hoërskoolatletiekkampioenskap. Mehandre het die derde plek behaal.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Leerders Boer met goeie Syfers in atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article