Jayde Davids, ’n gr. 11-leerder aan Hexvallei Sekondêre Skool in De Doorns, is gekies om van 11 tot 15 Desember aan Die Burger en die Wes-Kaapse Onderwysdepar­tement se Jeugleierskonferensie deel te neem.

Credit: SYSTEM

Leerder na jeugkonferensie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article