Die Langerugskool het op 10 Oktober sy jaarlikse prysuitdeling gehou en sy uitstaande en toekomstige akademici, leiers en sportmanne vereer. Van links is Anroux Brand (Junior Sportman van die Jaar), Matthew Williams (Senior Sportman van die Jaar), Ewald Vermeulen (hoofleier), Ludwig Noordermeer (Prinsipaal-toekenning), Jatin Jaars (onderhoofleier) en Ewan van Wyk (IF-leerder van die jaar).Foto:


Langerugskool vereer sy bestes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article