Langerugskool se verteenwoordigende raad van leerders (VRL) het die eerste naweek in Februarie ’n leierskapkamp in die prentjiemooi Elgin-vallei bygewoon. Dit was groot pret en ’n goeie leerskool vir leierskap oor hoe om ’n positiewe rolmodel en mentor te wees.

Credit: SYSTEM

Langerug se VRL baljaar by leierskapkamp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article