Die jaarlikse matriekafskeid kruip al hoe nader. Die Langerugskool in Worcester se matrieks het onlangs reeds in hul formele pakke en kleurvolle aandrokke gepronk. Stephaan Steyn (links) en Elaine Zeeman (beide matriek) het Langerugskool se matriekafskeid bygewoon.


Langerug-leerders pronk in pakke, aandrokke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article