Die SA junior onderwaterhokkiekampioenskap is onlangs in Somerset-Wes gehou en deur Boland aangebied. Die toernooi is op 30 April en 1 Mei by die Generations Aquatic Centre gehou met 215 deelnemers uit sewe provinsies. Altesaam agt juniors van Worcester het die Boland in hul verskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig. Kayden Shroeder en Gerrie van Aswegen (silwer

Langasems hou kop bo water

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article