Leerders aan die Overhex Primêr het onlangs aan die Boland-landloopkampioenskap in Paarl deelgeneem. Shannon Swartz en Muezaan Jansen (voor) gaan op 1 Oktober aan die SA’s deelneem nadat hulle onderskeidelik eerste en vierde by die Wes-Kaapse kampioenskap geëindig het. Op die foto voor is Brandon Fixter (spanbestuurder), Shannon Swartz (eerste plek), Leatitia Hendricks (skoolhoof), Muezaan Jansen (vierde plek) en David Davids (onderwyser).Foto:

Credit: SYSTEM

Landlopers laat wiel!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article