Pietman Hugo, ’n graad 4-leerder van Worcester-Noord Primêre Skool het in die September-skoolvakansie aan die South African National Equestrian Schools Association (Sanesa) se ruiterkunskompetisie in Johannesburg deelgeneem. Hier het hy en sy perd ’n derde plek in die ruiterskapkategorie behaal.


Laerskoolleerder en sy perd ’n bobaasspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article