Die Laerskool Waveren naby Wolseley het op sy gradeplegtigheid die sportuitblinkers insluitend die sportman en -vrou vir 2022 aangewys. Voor van links is Luther Lourens (o.11-rugbyspeler), Maylon Cupido (o.13-netbal), Kiesha Smith (o.13-netbal), Aranya Fritz (o.12-netbal), Chaney Jacobus (o.11-netbal), Jevonay Pedro (o.10-netbal), Aithly John Martiens (sportman van die jaar vir sy bydrae tot o.13-rugby en atletiek), Wayven Magoba (o.12-atletiek) en Clementia Mauritius (sportvrou van die jaar vir haar bydrae tot o.12-atletiek. Agter staan Gershwin Waterboer, Marquin Small, Alicia Luitjies, Shandre Ford en Andelene Michaels (hoof van die Laerskool Waveren).Foto: Peter Luitjies

Credit: SYSTEM

Laerskool Waveren spog met vele sportsterre

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article