Die plaaslike polisie het onlangs die Laerskool Waveren besoek en die leerders ingelig oor die verskillende maniere hoe hulle ’n boelie aan die pen kan laat ry. Monique Strydom, ’n stigterslid van Matla a Bana, ’n organisasie sonder winsbejag wat kinders beskerm, was een van die sprekers. Voor van links is Strydom, kapt. Bully Baster van die Tulbagh-polisiekantoor, en Jaime-Lee Lakey saam met die personeel van die Laerskool Waveren.Foto: Peter Luitjies


Laerskool Waveren oor boelies ingelig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article