Frederick Arendse, ’n oud-leerder van die Laerskool Waveren in Tulbagh en van die Organisasie vir Vrede en Voorspoed, wat deel vorm van die Community Colleges of Spokane’s (CCS)-organisasie, het onlangs kappietoppe (hoodies) en boeksakke vir die gr 7-leerders by dié skool geborg. Op die foto is die lede van die CCS, onderwysers van die Laerskool Waveren, asook die skool se gr. 7-leerders.Foto: Peter Luitjies


Laerskool Waveren ontvang warm skenking

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article