Dit was vir dié drie atlete van die Laerskool Waveren ’n groot oomblik om op 5 Maart deel te neem aan die Boland-atletiekbyeenkoms in Dal Josafat-stadion in Paarl. Clementia Mauritius het aan die 100 m vir o.12-meisies deelgeneem, Waven Magoba aan die o.12-hoogspring en Aithley-John Mauritius aan die o.13-hoogspring. Van links is Gershwin Waterboer (afrigter), Clementia Mauritius, Wayven Magoba, Andelene Michaels (skoolbestuurder), Aithley-John Mauritius en Jaime-Lee Lakey (afrigter).Foto: Peter Luitjies


Laerskool Waveren-atlete presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article