Die Laerskool Overhex, ongeveer 10 km buite Worcester, het die lede van die Worcester Korrektiewe Dienste vir vroue asook Rachel’s Care and Development Ministries bedank vir hul bydrae van skoolklere en -skoene asook skryfbehoeftes. Links is Leatitia Hendricks (skoolhoof) saam met leerders van die skool toe die skenkings ontvang is.

Credit: SYSTEM

Laerskool Overhex ontvang donasies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article