Tariq Klink (22) van Worcester, ’n student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT), is ’n finalis in die “beste Mnr. Skoonheidskompetisie-koning” van die Suid-Afrika Pageants-skoonheidskom­petisie wat op 18 November in Sandton, Johannesburg, plaasvind. Om vir Klink te stem, gaan na ’n bank-app en registreer 10143087590 as ’n Standardbank-rekeningnommer met die verwysing as BMPK TARIQK. Twee stemme kos R4 terwyl vyf stemme R5 kos.

Credit: SYSTEM

Laat jou stem klink vir Tariq

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article