Die Breedevallei-gemeenskap word uitgenooi na Kunstekaap-kunstreffers Dinsdag 20 Oktober by die Worcester-stadsaal.

Die program vir die dag is soos volg:

) 09:00-10:30: Gratis laerskoleprogram

) 11:00-12:30: Gratis laerskoleprogram

) 12:30-14:00: Gratis hoërskoleprogram

) 19:30: Gala-aand vir die gemeenskap

By die gala-aand sal kunstenaars soos Alastair Izobell, Unmute, Denveno Prins, Fancy Galada, Ivan Siegelaar, Dance for All, Cape Town City Ballet, Camillo Lombard en Minette du Toit optree.

Kaartjies, teen R20, en meer inligting is by Breedevallei-toerisme, Baringstraat 23, beskikbaar. Bel Nelmari by 023 348 2795

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article