Twee vlakkiekrieketspanne, View Giants en Rising Stars, het Sondag 22 Mei ’n krieketwedstryd ter nagedagtenis van Cayline Deerling gespeel wat twee weke gelede weens lupus gesterf het. Die spanne het R1 000 ingesamel en aan haar familie oorhandig.


Krieket samel geld vir familie in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article