Die rieldansers van GB Batt NGK-skool in die Koo-vallei naby Montagu het letterlik stof in die oë van hul mededingers geskop by die jaarlikse Rieldansfees wat die afgelope naweek by Nederburg-primêre skool in die Paarl gehou is. Die GB Batt Stofskoppers is aan die einde van ’n pragtige dag van riel, met spanne van oor die Boland en Weskus heen wat meegeding het, as algehele wenners aangewys. Foto:


Koo-valleiers wen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article