Die Toevlug-rehabilitasiesentrum het 30 bome vanaf die departement van landbou ontvang. Die skenking was deur Rudolph Roscher gekoördineer. Die Changemakers-organisasie het die bome op die terrein geplant. Indien daar persone is wat lief is vir tuinmaak, is hulle welkom om Toevlug te skakel om as vrywilligers weekliks te help in die tuin. Toevlug kan by 023 342 1162 gekontak word. Foto:


Kom help met die maak van tuin

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article