Redaksie- en bemarkingspersoneel van Worcester Standard & Breederivier Gazette het Vrydag besoek afgelê by ’n paar skole in die Breedevallei om vir hulle die werkinge van ’n koerant en sy inhoud te verduidelik. Die leerders het lekker saamgelees en vrae gevra oor die stand van die media vandag. Op die foto’s is leerders van die Laerskool Worcester-Oos (bo), Worcester Gimnasium (middel) en HTS Drostdy (heel onder).


Koerant maak skole touwys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article