Die Knights-basketbalspan van Worcester het die afgelope naweek in die Paarl gespeel in die 3×3-toernooi by Paulus Joubert Sekondêre Skool. Hier is die span op die aanval teen B Team.


Knights speel in Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article