Paul True, ’n voormalige Suid-Afrikaanse 7’s-afrigter, en die oud-Springbok-rugbyspeler Ollie le Roux (foto), het verlede Saterdag (25 Januarie) ’n rugbykliniek vir rugbyafrigters op die King Edward-sportterrein aangebied. Sowat 70 klub- en skole-afrigters uit die Breë-Langeberg-streek het die kliniek bygewoon.Foto: Norman Evertson


Kliniek vir rugbyafrigters op king Edward gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article