Langerugskool het sy kleure-atletiekbyeenkoms op 30 Januarie gehou waar die blou- en groenspan teen mekaar meegeding het. Die blouspan, met die tema vanjaar as “Blue Sailors”, het die atletiekbeker gewen, en die groenspan, die Groen Mamba’s, het die geesbeker gewen.

Credit: SYSTEM

Kleure-atletiek by Langerug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article