Worcester Moslem Primêre Skool het Saterdag sy jaarlikse gr. R-sportdag gehou waar ouers, oumas, en oupas teenwoordig was. Hier is die gr. R-seuns aan die hardloop in die 40 m-naelloop. Ook op hierdie sportdag is alle oumas uitgedaag om hulle in ’n eier-en-lepel-kompetisie na die wenpaal te haas, asook in ’n driebeen-wedloop. Die sportdag het as ’n geldinsameling vir Worcester Support Group Elderly gedien.


Kleintjies hardloop vir liefdadigheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article