Huis Andries Hamman het die afgelope Saterdag (5 November) sy jaarlikse basaar gehou waar een wenner van die kindertafel ’n pakkie in die gelukstrekking kon wen. Wian Janse van Rensburg was hiérdie jaar se kampioen. Hy en sy gesin het die dag daar saam met sy oumagrootjie, Betsie Mostert, deurgebring.


Klein wenner van gelukstrekking

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article