Worcester Gimnasium is trots op André Viljoen wat in die Wes-Kaapse Kavaliers-tennisspan opgeneem is. André het van 15 tot 19 Maart aan die nasionale kampioen­skap in Pretoria deelge­neem. André is een van die land se belowende jong tennisspelers en is as die provinsie se nommertweespeler aangewys.

Kishou!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article