Ambulansdienste het onlangs die Miracle Daycare-sentrum besoek. Twee paramedici van Priority Care-ambulansdiens het die kinders en personeel meer vertel oor nooddienste en gewys hoe ’n ambulans binne lyk. Die kinders het dit vreeslik geniet.Foto:

Credit: SYSTEM

Kinders kry kykie na ambulans

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article