Na drie jaar hou Worcester weer Liggiefees.
Die dorp se liggies sal vanjaar op Donderdag 14 Desember aangeskakel word.
Verkopers wat ’n stalletjie vir die geleentheid wil bekom, word uitgenooi om by Benetha Norman aansoek te doen by die LED/EPWP-kantoor of haar te skakel by 023 348 2975 of ’n e-pos te stuur na bnorman@bvm.gov.za.
Die sluitingsdatum vir aansoeke is Woensdag 6 Desember om 16:00.
Die program vir die geleentheid is soos volg:




