Die The Fleet-Kersfeeskoor het op 12 November ’n gala-aand in die stadsaal gehou ter viering van sy 75ste bestaansjaar asook om die nuwe seisoen in te lui. Die koor, tesame met die bestuur, het al hul borge vir hul onbaatsugtige bydraes bedank, en ook al hul ondersteuners wat die gala bygewoon het. Intussen maak die orkes gereed vir sy eerste kompetisie, wat op 12 Februarie 2023 plaasvind. Foto: Fabio Julies


Kersfeeskoor maak reg vir 2023

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article