Die NG gemeente Goudini in Rawsonville het die afgelope Maandag (27 Maart) weer sy gewilde kerktoring met ’n hyskraan opgesit nadat die ruimte bo die kerkklok vir vier maande gewag het vir splinternuwe vlekvryestaalstrukture as deel van die kerk se opknappingsprojek. Volledige berig op bl. 2. Foto: NG gemeente Goudini/Facebook


Kerk pronk met nuwe vere

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article