’n Skenking van ’n verskeidenheid vars vrugte en groente uit die Karoo -en Langebergstreek is verlede week Dinsdag (17 Januarie) by die Rietvleiland-plaas net buite Worcester afgelaai. Hierdie skenking is om vir minderbevoorregte inwoners in landelike gebiede ’n kospakkie te kan bied en vir ’n plaaslike sopkombuis om vir kinders maaltye te kan voorberei.


Karoo en Langeberg skenk aan minderbevoorregtes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article