RK Primêr se o.8’s en o.9’s het aan Boland-krieket se jaarlikse KFC-mini-krieketfees deelgeneem wat op Coetzenburg in Stellenbosch gehou is. Albei spanne het die fees geniet en uitstekende krieket gespeel.Foto:


Kannetjies geniet die mini-krieketfees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article