Die Junior stadsraad het Sondag (16 Junie) sy 17de verjaardag met deelname aan Worcester se jeugdiens herdenk. Bo is die junior burgemeester, Benjamin Krieling (agter, middel) by eerwaarde Rosemarie Coert en ds. Jeff Fransman, gemeenteleraar. Voor staan die afvaardiging junior raadslede wat die diens bygewoon het. Foto:


Junior stadsraad vier 17 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article